JOIN OUR MAILING LIST |
Foto's van Familie naweke
Hekpoort Fort. Die familie het vandat die susters se pa (ons oupagrootjie) in 1932 oorlede is, en vir 66 jaar tot en met 1998 na die graf op die plaas Bulfontein/Hekpoort toe gegaan waar altwee begrawe is asook kleinoumatjie se elfde kind (`n seun). Klein oumatjie het gesorg dat haar kinders elkejaar daar byeenkom.
Elke jaar moes die mans om die graf skoonmaak.
Ek dink hulle het hier die vrouens gesoek.....
Hier is ouma met al haar kinders en hul eggenote.
Klein Oumatjie, Malie, Sarie, Tienie, Hettie, mans en kinders.
Klein oumatjie, Tienie en van die mans
Van Die mans en seuns
Baie van die kinders onthou hoe klein oumatjie so by die graf gestaan het.
Klein oumatjie het vir baie jare die kinders alleen groot gemaak.
Klein oumatjie met haar dogters.
Klein oumatjie met Marie Vorster. Marie Vorster oudste kind van Hettie en Josef Voster. Hettie was klein oumatjie se jongste dogter. Klein oumatjie het ook by Hettie en Josef gebly tot haar dood.
Marie Vorster, sy het blykbaar daarvan gehou om op die graf te sit.
En so het die familie uitgebrei.
Klein oumatjie met haar klein kinders
Hier is klein oumatjie, klein kinders en hul ouers by.
Klein oumatjie en dogters
By die Fort - Doreen Budd, Valarie, George en James Meiring
Christo Oosthuizen, Kelvin Finchman, Eddie Budd, George Meiring en Raymond Meiring
Gussie Robberts - By die Fort
Regs - Hendrik (Boet) Janse van Rensburg
Marie Delport, Tannie Pietie en Oom Tommie Botha, Elsie Oosthuizen en Marie Vorster
Magalies river - Hekpoort. Ek onthou dat wanneer ons klaar by die graf was. Het ons altyd daar naby by 'n rivier gekuier en piekniek hou. Dit het soortgelyk soos op die foto. ons het baie lekker hier gespeel. Onthou, meeste van ons kinders was stadsjapies.
Hierdie foto's is geneem in die 1980'
Bettie Meiring en Hettie Vorster
Sarie Pretorius, Pietie Oosthuizen en Willie
Ons het ook vir lank op Oom Boeta se plaas gekuier. Maar toe hy oorlede is het ons Buffelspoort toe gegaan en 'n naweek daarvan gemaak.
Beverley Budd
Corrie, Hendrik en Dorrette Janse van Rensburg en Marie Weideman
Eddie Budd en James Meiring
Falicia en Steve Oosthuizen
George en Lorrain Lehman -
George en Lorraine Lehman
Hennie en Lena Meiring
Hennie en Lena Meiring
Hettie Vorster, Sussa Meiring en Nellie Minnie
Ian Budd, Lorraine Lehman, Elize Oosthuizen en George Lehman
Isabel en Dean Janse van Rensburg
James Meiring, Wil Meiring, Raymond Meiring en Johan Pretorius
Joey (Sussa) Meiring, Malie Budd, Pietie Botha, Dean Janse van Rensburg, Tommie Botha
Johan en Zelda Pretorius en Dolsie
Malie en Ralie Budd, Willie Gouws, Corrie en Dorrette Janse van Rensburg
Marie De Wet en Ralie Budd
Marie De Wet
Marthie en Louis Janse van Rensburg, Petro
Muriel en Doreen
Regs; Piet Janse van Rensburg
Reinette Meiring, Lesley Pretorius, Elise Oosthuizen en Tannie Willie
Steve Oosthuizen en Reinette Meiring
Steve Oosthuizen, Ralie Budd en Marie De Wet
Sussa en Lena Meiring, Corrie Meiring, Lesley en Johan Pretorius, Willem Weideman, Teresa en Naas Vermaak
Teresa Vermaak, Marina van der Walt en Zelda
Tienie en Josef Vorster
Vele oomblike was voor die kos
Wil en Lena Meiring
Wil Meiring en
Willem en Marie Weideman
Willie Gouws, Sussa Meiring Nellie Minnie, Hennie Meiring en Hendrik Janse van Rensburg
Zelda, Lu, Tharina en Corrie Meiring
Terug | Terug na bo |