JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Anna Christina (Ousus) Janse van Rensburg gebore 20-06-1904 - Rustenburg distrik.Getroud met Hendry Daniel Wheeler gebore 20-07-1912 - Witbank.

Anna Christina oorlede - Brits distrik. Hendry Daniel Wheeler oorlede 14-09-1974 - Brits.

Hulle het 5 kinders gehad nl;

1) Hendry Arnold Wheeler - oorlede - Natal

2) Standley Athur Wheeler - oorlede - Natal

3) William Norman Wheeler - oorlede - Natal

4) Kathleen Martha Wheeler gebore 15-10-1933 - oorlede - Natal

5) Donald David Wheeler - oorlede - Natal

_________________________________________________________________________________________

Kathleen Martha Wheeler gebore 15-10-1933 - Ixope Natal getroud met Christiaan van Rooyen.

Hulle het 3 kinders nl;

1) Neil van Rooyen gebore 15-07-1952 - Natal

2) Anna Christina van Rooyen gebore 27-06-1953 - Natal

3) Christiaan Stephanus van Rooyen gebore 13-04-1956 - Natal

 

Kathleen is weer getroud met Gysbert Sybrandt Janse van Nieuwenhuizen gebore 06-10-1930.

Albei is reeds oorlede.

_________________________________________________________________________________________

Neil van Rooyen gebore 15-07-1952 - Natal. Getroud met Christine Jenkins gebore 24-02-1956 - Pretoria.

Sy is oorlede 15-04-2005 - Pretoria.

Hulle het 2 kinders nl;

1) Sherl van Rooyen gebore 04-12-1974 - Pretoria

2) Kathleen Cindy van Rooyen gebore 05-05-1979 - Pretoria

_________________________________________________________________________________________

Sherl van Rooyen gebore 04-12-1974 - Pretoria. Getroud met Jerry Soypynas gebore 12-06-1974 - Pretoria.

Hulle het 1 kind nl;

1) Milna Soypynas gebore 05-05-2002 - Pretoria

________________________________________________________________________________________

 Anna Christina van Rooyen gebore 27-06-1953 - Natal. Getroud met Archie Sutton.

Albei geskei.

_________________________________________________________________________________________

Christiaan Stephanus van Rooyen gebore 13-04-1956 - Natal. Getroud met Yvonne Jenkins gebore 13-09-1957 - Pretoria.

Hulle het 2 kinders nl;

1) Venessa van Rooyen gebore 13-06-1976 - Pretoria

2) Ryno van Rooyen gebore 24-06-1987 - Pretoria

_________________________________________________________________________________________

Venessa van Rooyen gebore 13-06-1976 - Pretoria. Getroud met Johannes Lodewikus Olivier gebore 01-05-1973 - Pretoria.

Hulle het 3 kinders nl;

1) Marchel Wikus Olivier gebore 03-02-1999 - Pretoria

2) Stefan Olivier gebore 06-08-2001 - Pretoria

3) Johannes Lodewikus Olivier gebore 20-04-2004 - Pretoria

__________________________________________________________________________________________

 

 

 

 

 

 

Terug Terug na bo