JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Johanna Petronella (Sussa) Janse van Rensbrug gebore 08-02-1907 - Rustenburg distrik. Getroud met Louis William Meiring gebore 12-12-1907 - Mosselbaai.

Louis Meiring oorlede 13-06-1984 - Hekpoort. Johanna Petronella oor lede 13-07-2005 - Krugersdorp.

Hulle het 4 kinders nl;

1) James Hendry Meiring gebore 11-06-1930 - Roodepoort

2) Johanna Martha Meiring gebore 01-09-1935 - Witbank

3) Louis Meiring gebore 27-11-1942 - 

4) Louisa Anna Meiring gebore 30-01-1940 - Roodepoort

___________________________________________________________________________________________

James Hendry (Hennie) Meiring gebore 11-06-1930 - Roodepoort. Getroud met Helena Scheepers (Lena) Kloppersgebore 27-03-1933 - Krugersdorp.

James Hendry (Hennie) Meiring oorlede 21-09-2003 -Krugersdorp.

Hulle het 2 kinders nl;

1) Anna Elizabeth Meiring gebore 14-10-1958 - Krugersdorp

2) Louis Willem Meiring gebore 01-05-1962 - Sasolburg

__________________________________________________________________________________________

Anna Elizabeth Meiring gebore 14-10-1958 - Krugersdorp. Getroud met Gert Johannes Du Plessis gebore 19-01-1955 - Johannesburg.

Hulle is later geskei.

Hulle het 2 kinders nl;

1) Helandri Du Plessis gebore 01-05-1983 - Johannesburg

2) Andries Gerhardus Du Plessis gebore 31-05-1986 - Johannesburg

___________________________________________________________________________________________

Helandri Du Plessis gebore 01-05-1983 - Johannesburg. Getroud met Milton Hauptfleisch gebore 16-07-1973.

Hulle het 2 kinders nl;

1) Milandri Hauptfleisch gebore 30-05-2008 - Pretoria

2) Meah-Ane Hauptfleisch gebore 16-06-2010 - Pretoria

____________________________________________________________________________________________

Andries Gerhardus (Gerhard) Du Plessis gebore 31-05-1986 - Johannesburg. Getroud met Chantelle Labotski gebore 11-12-1987 - Krugersdorp.

Verwag baba in Januarie

 

Louis Willem Meiring gebore 01-05-1962 - Sasolburg. Getroud met Alta Grobler gebore 03-08-1961. Louis is oorlede 16-04-2006 - Krugersdorp.

Hulle het 2 kinders nl; 

      1) Henry James Meiring gebore 17-06-1996 -Krugersdorp  

      2) Leané Meiring gebore 07-02-1990 - Krugersdorp

______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Johanna Martha (Marie) Meiring gebore 01-09-1935 -Witbank, getroud met Johannes Marthinus (Jan) De Wet, gebore 21-09-1933 - Lindley.  Jan is oorlede  05-04-1979 - Krugersdorp.

Hulle het 3 kinders nl;

     1) Johannes  Marthinus De Wet gebore 13-04-1960 - Nelspruit

     2) Louis Meiring De Wet gebore 22-07-1962 - Krugersdorp

     3) Hannelie De Wet gebore 19-05-1966 - Krugersdorp.

 

 Johannes Marthinus (Jannie) De Wet gebore 13-04-1960 -Nelspruit, getroude met Elmari Stoltz gebore 08-06-1962 - KrugersdorpHulle het 2 kinders nl;

1) Jannie Jnr De Wet gebore 19-01-1985 - Roodepoort

2) Erich De Wet gebore 24-01-1993  - Roodepoort

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Louis Meiring De Wet gebore 22-07-1962 - Krugersdorp, getroud met Leigh - Ann Varty gebore 14-01-1969 - Krugersdorp

Hulle het 2 kinders nl;

1) Martin De Wet gebore 16-07-1993 - Krugersdorp

2) Roseannè De Wet gebore 02-03-1996 - Krugersdorp

________________________________________________________________________________________________

Hannelie De Wet gebore 19-05-1966 - Krugersdorp, getroud met Andre Vermeulen gebore 05-10-1965 - Witpoortjie

Hulle het 3 kinders nl; 

     1) Heindrich Vermeulen gebore 15-01-1994 - Krugersdorp

     2) Esti Vermeulen gebore 29-11-1995 - Krugersdorp

     3) Vasti Vermeulen gebore 05-10-2002 - Krugersdorp 

______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

     Louis Meiring gebore 27-11-1942 - Roodepoort. Getroud met Lorraine Botha gebore 03-03-1944 - Boksburg. Hulle is later geskei.  

     Hulle het 2 kinders nl;

     1) Louis Meiring gebore 05-06-1972 - Klerksdorp

     2) Esti Meiring gebore 29-08-1974 - Klerksdorp

 

Esti Meiring gebore 29-08-1974 - Klerksdorp getroud met Ewald Honniball gebore 06-12-1973 - Pretoria.

Hulle het 2 kinders nl;

     1 Liza Honniball gebore 21-06-2002 - Pretoria

      2) Henry Honniball gebore 22-08-2005 - Pretoria 

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Louisa Ann (Dean) Meiring gebore 30-01-1940 - Roodepoort getroud met Jan Botha Janse van Rensburg gebore 23-07-1940 -Rustenburg.

Hulle het 4 kinders nl;

      1Johanna Petronella (Petro) Janse van Rensburg gebore 27-11-1963 - Pretoria 

      2) Petrus Stephanus (Piet) Janse Van Rensburg gebore 19-04-1965 - Pretoria

      3) Isabel Elizabeth Janse van Rensburg gebore 17-03-1968 - Pretoria

      4) Louis Meiring Janse van Rensburg gebore 06-10-1970 - Pretoria

 

Johanna Petronella (Petro) Janse van Rensburg gebore 27-11-1963 - Pretoria, getroud met Johan Grobler gebore 25-05-1962 - Gyani. Hulle is later geskei.

Hulle het 1 kind nl;

      1) Chanel Grobler gebore 13-07-1990 - Pretoria

 

Petro is weer getroud met Brino Britz gebore 14-08-1956 - Durban

Hulle het 1 kind nl;

      1) Danielle Britz gebore 01-01-1993 - Pretoria

 

Petrus Stephanus (Piet) Janse Van Rensburg gebore 19-04-1965 - Pretoria, getroud met Hilke Bos gebore 15-10-1969 - Pretoria.

Hulle het 2 kinders nl;

     1) Natasha Janse van Rensburg gebore 11-06-1998 - Louis Trichard

     2) Stephan Janse van Rensburg gebore 08-10-1999 - Louis Trichard

 

Isabel Elizabeth Janse van Rensburg gebore 17-03-1968 - Pretoria, getroud met Mark Otto gebore 05-04-1966 Pretoria.

Hulle het 2 kinders nl;

     1) Michelle Otto gebore 12-11-1993 - Pretoria

     2) Luzanne Otto gebore 19-01-1998 - Pretoria

 

Louis Meiring Janse van Rensburg gebore 06-10-1970 Pretoria, getroud met Martha Johanna (Marthie) Geyser, gebore 24-07-1974 - Fort Boufort. Hulle is gekei.

Hulle het 2 kinders nl;

1) Kayla Janse van Rensburg gebore 05-01-2001 - Pretoria

2) Duné Janse van Rensburg gebore 02-08-2006 -  Pretoria

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Terug Terug na bo