JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

 
 
 

Elizabeth Maria Jakoba (Tannie Bettie) Janse van Rensburg gebore 26-07-1910 -Marikana. Getroud met James Hendry (Oom James) Meiring gebore 12-07-1909 -Mosselbaai.  Oom James is later oorlede 26-05-1985 - Krugersdorp. Tannie Bettie is later oorlede 19-05-1993 -Krugersdorp.

Hulle het 8 kinders nl;

  1. James Hendry Meiring gebore 21-08-1930 - Krugersdorp
  2. Willie (Wil) Meiring gebore 03-06-1932 - Krugersdorp -Oorlede
  3. Hendrik Nicolaas (Henk) Meiring gebore 19-07-1934 - Krugersdorp
  4. Louis William (Lu) Meiring gebore 08-08-1936 - Krugersdorp
  5. Martie Meiring gebore 04-09-1940 - Krugersdorp
  6. Raymond Meiring gebore 02-03-1942 - Krugersdorp
  7. George Morris Meiring gebore 10-08-1945 - Krugersdorp
  8. Gys Meiring gebore 19-03-1948 - Krugersdorp

 

James Hendry Meiring gebore 21-08-1930 - Krugersdorp getroud met Millie Pretorius gebore 05-05-1933 -

Hulle het 4 kinders nl;

  1. Hendri Meiring gebore 10-06-1953 - Roodepoort   
  2. Lodewyk Meiring gebore 29-05-1954 - Roodepoort
  3. Marius Meiring gebore 10-03-1957 - Carltonville
  4. Walter Meiring gebore 26-06 -1959 - Carltonville

 

Hendri Meiring gebore 10-06-1953 - Roodepoort getroud met Anne-Mariè Bosman gebore 07-08-1958 - Johannesburg

Hulle het 3 kinders nl;

  1. James Henri Meiring gebore 26-07-1979 - Nigel
  2. Su-Ané Meiring gebore 01-01-1981 - Evander
  3. Carli Meiring gebore 21-11-1983 - Welkom

 

James Henri Meiring gebore 26-07-1979 - Nigel. Getroud met Nadia Ludick gebore 05-10-1981 - Kroonstad

 

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

 Su-Ané Meiring gebore 01-01-1981 - Evander. Getroud met Jaco Kasselman gebore 06-03-1979 - Heidelberg

 

 Carli Meiring gebore 21-11-1983 - Welkom. Getroud met Johan Snyman gebore 04-06-1980 - Evander

Hulle het 1 kind nl;

  1. Hanré Snyman gebore 19-03-2010 - Trichardt

 

 Lodewyk Meiring gebore 29-05-1954 - Roodepoort getroud met LMarie  Rautenbach gebore 29-10-1953 - Edenvale

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Arlo Meiring gebore 21-07-1982 - Ficksburg
  2. Carmia Meiring gebore 08-01-1984 - Ficksburg
  3. Tumon Meiring gebore 07-09-1986 - Ficksburg

 

Arlo Meiring gebore 21-07-1982 - getroud met Magdelena Karolina Misiura (Magda) gebore 22-06-1981 - Poland.

 

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Carmia Meiring gebore 08-01-1984 - Ficksburg getroud met Christiaan (Ian) Kriel gebore

 

Marius Meiring gebore 10-03-1957 - Carltonville getroud met Elanie Crous gebore 13-01-1957 - Edenvale

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Ray Meiring gebore 27-07-1982 - Oorlede - 10-05-2005 - Secunda
  2. Julene Meiring gebore 09-03-1984 - Secunda
  3. Johan Meiring gebore 31-08-1987 - Secunda

 

Walter Meiring gebore 26-06-1959 - Carltonville getroud met Geri Strydom gebore 20-06-1957 - Betlehem

 

Willie (Wil) Meiring gebore 03-06-1932 - Krugersdorp getroud met Lena Fourie gebore 20-07-1934 sy is later oorlede  - Johannesburg.

Hulle het 2 kinders nl;

  1. James Meiring gebore 16-02-1957 - Johannesburg - Oorlede
  2. Marika Meiring gebore 08-10-1959 - Johannesburg                 
  3. Wil is later weer getroud met Annetjie Jacobs gebore 03-02-1941 - Ferndale

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Naomi Meiring gebore 03-04-1970 - Johannesburg
  2. Theresa Meiring gebore 03-04-1970 - Johannesburg
 

Marika Meiring gebore 08-10-1959 -  Johannesburg getroud met James Hatting gebore 07-11-1958 . Marika is later oorlede 11-05-2007 - Alberton

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Barnie Hatting gebore 08-08-1978 - Alberton   
  2. Willie Hatting gebore 01-11-1982 - Alberton
  3. Madelein Hatting gebore 16-07-1982 - Alberton
 

Barnie Hatting gebore 08-08-1978 - Alberton getroud met Tammy Medyll gebore

Hulle het 1 kind nl;

1. Abigail Hatting gebore 06-10-2006 - Alberton

 

Naomi Meiring gebore 03-04-1970 getroud met Luke Cvetkovic. Hulle is later geskei.

Hulle het 1 kind nl;

  1.  David Cvetkovic gebore 17-02-1990 - Durban

 

Theresa Meiring gebore 03-04-1970 getroud met Barry Gordon gebore 24-07-1949

Hulle het 1 kind nl;

  1.  Tashima Gordon gebore 11-03-1992 -

 

 Hendrik Nicolaas (Henk) Meiring gebore 19-07-1934 - Krugersdorp. Getroud en later geskei.

Hy het 1 kind nl;

  1. Henry James gebore 04-08-1961 - Kaap

Henk is later getroud met Magarieta Johanna (Max) Du Toit gebore 22-12-1945. Max is later oorlede 15-05-1998 - Krugersdorp.

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Zander Meiring gebore 07-02-1969 - Krugersdorp
  2.  Ananya Meiring gebore 10-04-1972 - Krugersdorp

 

Henry James gebore 04-08-1961 -Kaap is getroud met Linda Mulder gebore

 

 

Zander Meiring gebore 07-02-1969 -Krugersdorp is getroud met Michelle Jardine. Hulle is later geskei.

 

Ananya Meiring gebore 10-04-1972 -Krugersdorp getroud met Chris B.S. Erasmus gebore 20-06-1959. Hulle is later geskei.

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Armandt Erasmus gebore 28-02-1992 - Krugersdorp
  2. Christiaan Bernard Stephanus Erasmus gebore 14-11-1997 - Krugersdorp
 

Louis William (Lu) Meiring gebore 08-08-1936 - Krugersdorp getroud met Cornelia Helena (Corrie) Grobelaar gebore 06-06-1938 - Linden

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Zelda Meiring gebore 27-08-1964 - Krugersdorp
  2.  Louis William Meiring gebore 02-02-1968 - Krugersdorp
  3.  Tharina Meiring gebore 01-05-1972 - Krugersdorp
 

Zelda Meiring gebore 27-08-1964 - Krugersdorp getroud met Hennie Venter, later geskei.

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Roan Venter gebore 19-03-1990 - Johannesburg   
  2. Amori Venter gebore 19-03-1991 -Johannesburg

Zelda is later weer getroud met Adriaan Bosman gebore 20-05-1965

 

Louis William Meiring gebore 02-02-1968 - Krugersdorp getroud met Laurika Van Vuuren gebore 02-02-1973

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Lauwan Meiring gebore 31-10-1996 - Oorlede
  2. Lauzaan Meiring gebore 12-09-2001 -

______________________________________________________________________________________________

Tharina Meiring gebore 01-05-1972 -Krugersdorp getroud met Rudi Rousseau gebore 31-10-1962. Is later geskei.

Hulle het 1 kinders nl;

  1. Elmar Rousseau gebore 09-02-2001 -

Tharina Meiring is later weer getroud met Mike Wessel gebore 17-06-19

 

Martie Meiring gebore 04-09-1940 - Krugersdorp getroud met Frank Stewart gebore 26-06-1936

Hulle het 4 kinders nl;

  1. Robby Stewart gebore 28-11-1960 - Blyvooruitzig
  2. Francois Stewart gebore 05-04-1962 - Blyvooruitzig
  3. Jimmy Stewart gebore 22-04-1963 - Blyvooruitzig
  4.  Andre Stewart gebore

 

 Robby Stewart gebore 28-11-1960 - Blyvooruitzig getroud met Celest Pretorius gebore

Hulle het 3 kinders nl;

  1.  Angé Stewart gebore 28-05-1985  -
  2. Dwan Stewart gebore 21-09- 
  3. Deon Stewart gebore 29-10-

2) 

Angé Stewart gebore 28-05-1985 - getroud met PJ Els gebore -

 

 

Dwan Stewart gebore 21-09- Getroud met Kelly

 

Francois Stewart gebore 05-04-1962 - Blyvooruitzig getroud met Hester. Hulle is later geskei.

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Marlize Stewart gebore 10-12-1984 -
  2. Cherise Stewart gebore 12-08-1990 -
  3. Francois Stewart gebore 01-05-1994 -
 

Marlize Stewart gebore 10-12-1984 getroud met Johan Loydd gebore 27-12-

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Johan Loydd gebore 26-05-
  2. Ruan Loydd gebore 28-08-
  3. Divon Loydd gebore 05-10-2009 -

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Jimmy Stewart gebore 22-04-1963 - Blyvooruitzig getroud met Anise Klopper gebore 18-10-1963

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Lourens Stewart gebore 23-09-1982 - 
  2.  Louis Stewart gebore 05-09-1989 -
  3. Lizel Stewart gebore 23-05-1991 -
 

Lourens Stewart gebore 23-09-1982 getroud met Margaret Barnard gebore 21-08-

 

Andre Stewart gebore  getroud met Anna-Marie Rautenbage gebore

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Wentzel Stewart gebore 16-12-1984 -
  2. Heinrich Stewart gebore 05-11-1986 -
  3. Estelle Stewart gebore 24-05-1991 -
 

Wentzel Stewart gebore 16-12-1984- getroud met Desire gebore 27-06-

 

Raymond Meiring gebore 02-03-1942 -Krugersdorp getroud met Valerie Lauwrens gebore 04-02-1943 - Krugersdorp

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Renette Meiring gebore 25-03-1969 -Krugersdorp
  2. Raymond Meiring gebore 18-01-1971 -Krugersdorp

 

Renette Meiring gebore 25-03-1969 -Krugersdorp getroud met Wim De Bruyn gebore 11-06-1970 - Krugersdorp

Hulle het 'n tweeling nl;

  1. Jeandre De Bruyn gebore 17-10-1997- Benoni
  2. Clarice De Bruyn gebore 17-10-1997 - Benoni

 ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Raymond Meiring gebore 18-01-1971 - Krugersdorp getroud met Charine

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Charine Meiring gebore 18-01-1971 - Benoni
  2. Raynhardt Meiring gebore 15-09-1999 - Benoni
 

George Morris Meiring gebore 10-08-1945 -Krugersdorp getroud met Denise Winnifred Bantjies gebore 08-04-1948 - Johannesburg. Hulle is later geskei.

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Charmaine Meiring gebore 24-02-1965 -Krugersdorp
  2. Elaine Meiring gebore 09-08-1967 -Krugersdorp   
  3. Lorraine Meiring gebore 11-10-1973 - Krugersdorp

George Morris Meiring is later weer getroud met Sophia Aletta Laufs gebore 26-06-1944 - Krugersdorp

 __________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Charmaine Meiring gebore 24-02-1965 - Krugersdorp getroud met Nickie Kanter. Hulle is later geskei.

Hulle het 2 kinders nl;

  1. Nadia Kanter gebore -07-11-1985 - Krugersdorp
  2. Chanelle Kanter gebore  - 14-06-1988 - Krugersdorp

Charmaine Meiring is later weer getroud met Sias Swanepoel gebore 26-12-1955 - Randfontein

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Nadia Kanter gebore -07-11-1985 - Krugersdorp getroud met Edwin Smith

Hulle het ! kind nl;

1) Shenika Smith gebore - 16-01-2012 - Krugersdorp

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

 

Chanelle Kanter gebore  - 14-06-1988 - Krugersdorp getroud met Sergio Gonsalves gebore 24-01-1984 - Johannesburg

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Elaine Meiring gebore 09-08-1967 -Krugersdorp getroud met Howard Van Rooyen en is later geskei

Hulle het 3 kind nl;

  1.  Elloise Van Rooyen gebore - 20-12-1988 - Krugersdorp
  2.  Erik Van Rooyen gebore - 20-03-1996 - Pretoria

 

Lorraine Meiring gebore 11-10-1973 - Krugersdorp getroud met Vivian Beukes gebore - 13-12-1966 - George

Hulle het 1 kind nl;

  1. Lauriska Beukes gebore - 08-08-2003 - George

 

Gys Meiring gebore 19-03-1948 - Krugersdorp getroud met Linda gebore 03-12-1949 - Johannesburg.

Hulle het 3 kinders nl;

  1. Johan Meiring gebore 07-12-1976 - Krugersdorp    
  2. Riaan Meiring gebore 14-12-1979 - Krugersdorp  
  3. Morne Meiring gebore 05-12-1984 - Krugersdorp

 

 

 

 

 

 

 

Terug Terug na bo