JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Oumas en Oupa



                              Anna Christina (Ousus) Janse van Rensburg gebore 20-06-1904 - Rustenburg distrik.Getroud met Hendry


Johanna Petronella (Sussa) Janse van Rensbrug gebore 08-02-1907 - Rustenburg distrik. Getroud met Louis William Meiring gebore 12-12-1907 - Mosselbaai. Louis Meiring oorlede 13-06-1984 - Hekpoort. Johanna Petronella oor lede 13-07-2005 - Krugersdo


Martha Catharina (Malie) Janse van Rensburg gebore 26-09-1908 - Rustenburg. Getroud met Edward Norman (Eddie) Budd gebore 30-08-1913- Maamsberry.                             &n


      Elizabeth Maria Jakoba (Tannie Bettie) Janse van Rensburg gebore 26-07-1910 -Marikana. Getroud met James Hendry (Oom James) Meiring gebore 12-07-1909 -Mosselbaai.  Oom James is later oorlede 26-05-1985 - Krugers


Hendrik Nicholaas (Boet) Janse van Rensburg gebore 19-11-1911 -Krugerdorp getroud met Catharina Petronella (Tienie) Potgieter gebore 18-09-1917 - Krugersdorp. Oom Boeta is oorlede 15-06-1988 - Brits. Tannie Tienie is oorlede 12-04-2004 - Groblers


Susara Aletta (Tannie Sarie) Janse van Rensburg gebore 24-12-1913 – Hekpoort getroud met Hans Pretorius, Oom Hans is later oorlede. Tannie Sarie is oorlede 09-01-1992 – Rustenburg. Hulle het 4 kinders nl; Martha Catharina (Lo


Pieter Daniel (Petie) Janse van Rensburg gebore 26-02-1916 – Bultfontein distrik Krugersdorp. Getroud met Stefanus Gerhardus (Steve) Oosthuizen -05-12-1936. Steve  is later oorlede 16-11-1949 – Krugersdorp. Hulle het 2 kinders


  Willemina Cornelia (Tanie Willie) Janse van Rensburg gebore 27-02-19 – Krugersdorp distrik. Getroud met Cornelus Florus (Kerneels) Gouws gebore 17-09-1913 – Standerton. Oom Kerneels is later oorlede 30-09-1964 – Marbel


Neeltje Petronella (Nellie) Janse van Rensburg gebore 05-01-1924 – Krugersdorp -distrik, getroud met Johannes Martinis (Johan) Mienie gebore 24-08-1919 – Fochville.  Johan is later oorlede 28-05-1975 – Fochville. Tannie Nel


    Hester (Tannie Hettie) Janse van Rensburg gebore 20-09-1928 – Hekpoort getroud met Josef Erasmus (Willie) Vorster gebore 18-09-1923 – Witbank. Willie is later oorlede 03-03-2011 - Durban Hulle het 3 kinders nl;
Terug Terug na bo