JOIN OUR MAILING LIST |
Vier geslagte wat die naam Petrus Stephanus Janse van
Rensburg gedra het:
In die middel van die foto sit die tweede jongste seun van die President(1856
-1942);
links op die foto sit sy seun en naamgenoot, oorl 1946;
regs op die foto die seun en naamgenoot van lg. oorl 1967,
en op die skoot van sy oupagrootjie, 'n verdere naamgenoot, tans algemeen
bekend as Fanie van Rensburg, skoolhoof op die plaas Rietfontein 431, dist Rustenburg.
Terug | Terug na bo |