JOIN OUR MAILING LIST |
Foto Galery
In hierdie album is daar Doopsertifikate van Martha. Huweliksertifikaat van Willem en Martha. 'n lys van hul kinders wat die staat aangevra het. Hul 9 kinders alreeds groot. Saam met hul mans en enigste skoondogter. Asook 'n paar foto's saam met die kinders. Johanna Petronella (Sussa) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders Elizabeth Maria Jakoba (Bettie) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders. Hendrik Nicholaas (Boet) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders Susara Aletta (Sarie) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders Pieter Daniel (Petie) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders Willemina Cornelia (Willie) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders Neeltje Petronella (Nellie) Janse van Rensburg, kinders en kleinkinders |
Terug | Terug na bo |