JOIN OUR MAILING LIST |
President Geskiedenis
DIE BYNA VERGETE TWEEDE PRESIDENT VAN DIE ZUID-AFRIKAANCHE REPUBLIEK DEUR : FRANS SMIT Pres. Willem Cornelis Janse(n) van Rensburg *16.05.1818 -13.08.1865 Te oordeel aan gepubliseerde en ongepubliseerde bronne wat handel oor die p... |
Die vrou van President Van Rensburg Elisabeth Maria Jacoba Du Plessis Gebore 31 Oktober 1819 Oorlede 6 Augustus 1895 ... |
Twee van Van Rensburg se seuns. Links: Petrus Stephanus Van Rensburg gebore 6 September 1856 Regs: Lukas Willem Cornelis Van Rensburg gebore 11 Julie 1858 ... |
Vyf broers Jansen van Rensburg Agter vlnr Adriaan Willem * 18.10.1857, Marthinus Dirk Jacobus * 2.10.1859, Petrus Johannes * 21.11.1865, voorstery vlnr Cornelis Johannes * 13.9.1855, Johannes Nicolaas * 1.3.1851, + 1901... |
Vier geslagte wat die naam Petrus Stephanus Janse van Rensburg gedra het: In die middel van die foto sit die tweede jongste seun van die President(1856 -1942); links op die foto sit sy seun en naamgenoot, oorl 1946; regs op die foto die seun ... |
Botha Janse van Rensburg het gaan kuier by die VAN RENSBURG dorpie... |
Terug | Terug na bo |