JOIN OUR MAILING LIST |
Foto's van Familie naweke
![]() Hekpoort Fort. Die familie het vandat die susters se pa (ons oupagrootjie) in 1932 oorlede is, en vir 66 jaar tot en met 1998 na die graf op die plaas Bulfontein/Hekpoort toe gegaan waar altwee begrawe is asook kleinoumatjie se elfde kind (`n seun). Klein oumatjie het gesorg dat haar kinders elkejaar daar byeenkom. Elke jaar moes die mans om die graf skoonmaak. Ek dink hulle het hier die vrouens gesoek..... Hier is ouma met al haar kinders en hul eggenote. Klein Oumatjie, Malie, Sarie, Tienie, Hettie, mans en kinders. Klein oumatjie, Tienie en van die mans Van Die mans en seuns Baie van die kinders onthou hoe klein oumatjie so by die graf gestaan het. Klein oumatjie het vir baie jare die kinders alleen groot gemaak. Klein oumatjie met haar dogters. Klein oumatjie met Marie Vorster. Marie Vorster oudste kind van Hettie en Josef Voster. Hettie was klein oumatjie se jongste dogter. Klein oumatjie het ook by Hettie en Josef gebly tot haar dood. Marie Vorster, sy het blykbaar daarvan gehou om op die graf te sit. En so het die familie uitgebrei. Klein oumatjie met haar klein kinders Hier is klein oumatjie, klein kinders en hul ouers by. Klein oumatjie en dogters By die Fort - Doreen Budd, Valarie, George en James Meiring Christo Oosthuizen, Kelvin Finchman, Eddie Budd, George Meiring en Raymond Meiring Gussie Robberts - By die Fort Regs - Hendrik (Boet) Janse van Rensburg Marie Delport, Tannie Pietie en Oom Tommie Botha, Elsie Oosthuizen en Marie Vorster ![]() Magalies river - Hekpoort. Ek onthou dat wanneer ons klaar by die graf was. Het ons altyd daar naby by 'n rivier gekuier en piekniek hou. Dit het soortgelyk soos op die foto. ons het baie lekker hier gespeel. Onthou, meeste van ons kinders was stadsjapies. Hierdie foto's is geneem in die 1980' Bettie Meiring en Hettie Vorster Sarie Pretorius, Pietie Oosthuizen en Willie ![]() Ons het ook vir lank op Oom Boeta se plaas gekuier. Maar toe hy oorlede is het ons Buffelspoort toe gegaan en 'n naweek daarvan gemaak. Beverley Budd Corrie, Hendrik en Dorrette Janse van Rensburg en Marie Weideman Eddie Budd en James Meiring Falicia en Steve Oosthuizen George en Lorrain Lehman - George en Lorraine Lehman Hennie en Lena Meiring Hennie en Lena Meiring Hettie Vorster, Sussa Meiring en Nellie Minnie Ian Budd, Lorraine Lehman, Elize Oosthuizen en George Lehman Isabel en Dean Janse van Rensburg James Meiring, Wil Meiring, Raymond Meiring en Johan Pretorius Joey (Sussa) Meiring, Malie Budd, Pietie Botha, Dean Janse van Rensburg, Tommie Botha Johan en Zelda Pretorius en Dolsie Malie en Ralie Budd, Willie Gouws, Corrie en Dorrette Janse van Rensburg Marie De Wet en Ralie Budd Marie De Wet Marthie en Louis Janse van Rensburg, Petro Muriel en Doreen Regs; Piet Janse van Rensburg Reinette Meiring, Lesley Pretorius, Elise Oosthuizen en Tannie Willie Steve Oosthuizen en Reinette Meiring Steve Oosthuizen, Ralie Budd en Marie De Wet Sussa en Lena Meiring, Corrie Meiring, Lesley en Johan Pretorius, Willem Weideman, Teresa en Naas Vermaak Teresa Vermaak, Marina van der Walt en Zelda Tienie en Josef Vorster Vele oomblike was voor die kos Wil en Lena Meiring Wil Meiring en Willem en Marie Weideman Willie Gouws, Sussa Meiring Nellie Minnie, Hennie Meiring en Hendrik Janse van Rensburg Zelda, Lu, Tharina en Corrie Meiring |
Terug | Terug na bo |