Elizabeth
Maria Jakoba (Tannie Bettie) Janse van Rensburg gebore 26-07-1910 – Marikana.
Getroud met James Hendry (Oom James) Meiring gebore 12-07-1909 –
Mosselbaai. Oom James is later oorlede
26-05-1985 – Krugersdorp. Tannie Bettie is later oorlede 19-05-1993 –
Krugersdorp.
Hulle het 8
kinders nl;
1) James Hendry Meiring gebore
21-08-1930 – Krugersdorp
2) Willie (Wil) Meiring gebore
03-06-1932 – Krugersdorp – Oorlede
3) Hendrik Nicolaas (Henk) Meiring
gebore 19-07-1934 – Krugersdorp
4) Louis William (Lu) Meiring gebore
08-08-1936 – Krugersdorp
5) Martie Meiring gebore 04-09-1940 –
Krugersdorp
6) Raymond Meiring gebore 02-03-1942 –
Krugersdorp
7) George Morris Meiring gebore
10-08-1945 – Krugersdorp
8) Gys Meiring gebore 19-03-1948 –
Krugersdorp
Dis werklik kosbaar om hierdie soort foto's in jou hande te hou. James Meiring (en Bettie Meiring) se Vader heet Jakobus Hendrik Meiring en Moeder - Louise Ann Conway. Ek is nog opsoek na 'n foto van hulle. Ek het wel hierdie foto van J.H Meiring se vader Piet Meiring en Nooi Steynberg. - as die foto kon praat.
James en Millie Meiring op hul troudag. Luttie, Doreen en George as gevolg.
James Hendry
Meiring gebore 21-08-1930 – Krugersdorp getroud met Millie Pretorius gebore
05-05-1933 –
Hulle het 4
kinders nl;
1) Hendri Meiring gebore 10-06-1953 –
Roodepoort
2) Lodewyk Meiring gebore 29-05-1954 –
Roodepoort
3) Marius Meiring gebore 10-03-1957 –
Carltonville
4) Walter Meiring gebore 26-06 -1959 –
Carltonville
Vier Meiring broers - Walter, Lodewyk, Marius en Hendry Meiring.
James Henry, James en Hendry Meiring. 'n Baie mooi oomblik. Oupa, seun en kleinseun saam.
Wil en Annetjie Meiring
Zelda Meiring, Amori, Roan en Adriaan Bosman. Zelda is Tannie Corrie en Oom Lu se oudste dogter.
Martie (Meiring) en Frank Stewart
Raymond en Valarie Meiring
Raymond, Charine, Reghardt en Raynhardt Meiring