JOIN OUR MAILING LIST


Vier geslagte wat die naam Petrus Stephanus Janse van Rensburg gedra het:
In die middel van die foto sit die tweede jongste seun van die President(1856 -1942);
links op die foto sit sy seun en naamgenoot, oorl 1946;
regs op die foto die seun en naamgenoot van lg. oorl 1967,
en op die skoot van sy oupagrootjie, 'n verdere naamgenoot, tans algemeen bekend as Fanie van Rensburg, skoolhoof op die plaas Rietfontein 431, dist Rustenburg.

 

Terug Terug na bo